-
Vandag in die nuus
Plaaslik Hier is die hoofnuus wat Maandag, 22 Junie, gebeur het. Dié artikel bevat die vernaamste nuus wat plaaslik, in…
-
Skokkende skoolskietery in Filippyne: Vuurwapens geïdentifiseer
Twee leerders, onderskeidelik 15 en 14 jaar oud, het Maandag binne ’n skool in die sentrale Filippyne losgebrand waartydens drie…
-
Swaar straf vir S-Koreaanse minister oor rampspoedige krygswet
’n Hof het Maandag die voormalige Suid-Koreaanse minister van justisie, Park Sung-jae, tot 25 jaar gevangenisstraf gevonnis vir sy rol…
-
Operasie Shanela 2: Meer as 240 in Noord-Kaap in hegtenis geneem
Die polisie het tussen Maandag 15 Junie 2026 en Sondag 21 Junie 2026 altesaam 247 verdagtes regoor die Noord-Kaap in…
-
SA ontvang nuwe BKS-entstofvoorraad terwyl inentings 5,4 miljoen eindelik bereik
Die huidige minister van landbou, John Steenhuisen, het aangekondig dat nog twee miljoen Dollvet-entstofdosisse teen bek-en-klouseer (BKS) by die O.R.…
-
Skietvoorval buite bekende eMalahleni-kuierplek eis entrepreneur (27)
Skok en ongeloof heers ná die skietdood van ’n plaaslike entrepreneur en digitale inhoudskepper, Ricardo Spies (27). Spies, van eMalahleni…
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 21 Junie, gebeur het. Dié artikel bevat die vernaamste nuus wat plaaslik, in die…
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos







