-
‘Onmiddelike ontheffing’ vir Johnson, maar geen goue handdruk nie
President Cyril Ramaphosa het Maandagoggend die bedanking van advokaat Andrea Johnson as hoof van die Ondersoekdirektoraat teen Korrupsie (IDAC) aanvaar.…
-
Onvoorspelbare vlammehel oorweldig brandbestryders
Brandbestryders in Frankryk en Spanje, wat teen onbeheerde veldbrande veg wat reeds meer as 300 000 mense gedwing het om…
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 26 Julie, gebeur het. Dié artikel bevat die vernaamste nuus wat plaaslik, in die…
-
Die Karoo-stof het nog lank nie gaan lê oor Graaff-Reinet se naamsverandering nie
Die burgerregte-organisasie AfriForum sê hy is gereed vir sy hofsaak teen die naamsverandering van Graaff-Reinet nadat die Departement van Sport,…
-
44-jarige vrou van Gqeberha Maandag in hof vir bedrog van meer as R3 m
’n 44-jarige boekhouer van Gqeberha is deur die Valke in hegtenis geneem nadat sy na bewering haar voormalige werkgewer met…
-
Roerende afskeidboodskap: ‘Gilly, jou pyn is verby’
Gillian van Houten, een van Suid-Afrika se bekendste nuusaanbieders en voormalige SABC-nuusleser gedurende die 1980’s en 1990’s, is in die…
-
Dit reën medaljes vir SA by Statebondspele en Le Clos gesels oor mylpaal-medalje
Span Suid-Afrika het sy 2026-Statebondspele-veldtog Vrydagaand met drie medaljes afgeskop, met die para-swemmer Nathan Hendricks wat die land se eerste…
-
1 sterf, 16 beseer toe voertuig skare in Berlyn tref
Duitse polisie het Sondag gesoek na ’n 21-jarige man wat vermoedelik bande met Islamitiese kringe het nadat ’n voertuig in…
-
Moord op DA-burgemeesterskandidaat: Vermeende baasbrein vasgetrek
Die deeglike ondersoek deur speurders van die Wes-Kaapse Eenheid vir Ondersoeke na Ernstige Geweldsmisdaad (SVCI) na die moord op die…
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









