Nuus

Die jongste plaaslike en internasionale nuus.

Brekende Nuus

  • Die Kremlin hou vol dat die komende samesprekings in Abu Dhabi om die oorlog in Oekraïne te beëindig steeds in die formaat van Oekraïne, Rusland en die VSA gehou sal word, nadat Frankryk aangekondig het dat Europa ook verteenwoordigers na die beraad sal stuur

  • Ná die jongste ronde van die Nasieskampioenskap die afgelope naweek sal die Bokke steeds as die wêreld se nommer een-span hul toets teen Frankryk Vrydagaand binnegaan, maar die All Blacks verklein die gaping nadat hulle met hul oorwinning oor Skotland nou op 92,65 staan teenoor die Bokke se 93,09

  • Die EFF in die Oos-Kaap gaan vandag ’n strafsaak teen die Verkiesingskommissie aanhangig maak oor beweerde onreëlmatighede in Wyk 15 van Buffalo City nadat daar glo nog 97 stemme aan hul totaal toegevoeg is ná die stemme weer getel is

  • Die nuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos