’n Noordwes-man is 12 jaar tronk toe gestuur vir ’n 2015-moord. Abram Mokole (40) het sy broer gevra om T-hemde te ruil en met ’n bebloede Okapi-mes gespog ná die aanval, maar getuies het hom ná 11 jaar uiteindelik agter tralies laat beland

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos