Mpumalanga-taxibaas Bafana Oupa Sindane se aansoek om die gebruik van sy WhatsApp-boodskappe by die Madlanga-kommissie te verbied, is van die rol geskrap nadat hy vandag die Gautengse hooggeregshof genader het om te keer dat die kommissie die boodskappe gebruik wat deur die Mpumalanga-eenheid vir georganiseerde misdaad bekom is

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos