Motorfietsryers en bestuurders van ligte motorvoertuie sal binnekort hul rybewyskaarte slegs elke tien jaar hoef te hernu nadat die departement van vervoer aan ’n parlementêre komitee bevestig het watter lisensiekategorieë (kodes A1, A, B en EB) onder die voorgestelde verlengde hernuwingstydperk sal val

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos