Lions-hulpafrigter Jaque Fourie sê die span moes ná verlede Saterdag se wedstryd teen Leinster nog aan verskeie aspekte van hul spel werk, maar dat hulle hergroepeer het vir die ander uitdagings wat die Ospreys Saterdag gaan bied en opgewonde is oor wat voorlê ná ’n goeie week se voorbereiding

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos