Fannie Masemola, die geskorste nasionale polisiekommissaris, ná klagte teen hom teruggetrek is: ‘Dit was ’n moeilike reis. Dit is ’n les. Ek is gretig om terug te gaan en die land te dien, maar ek sal natuurlik steeds op die werkgewer moet wag. Ek sal dit van daar af verder vat’

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos