Die Wes-Kaapse polisiekommissaris, lt.genl. Sizakhele Dyantyi, het ’n spesiale span aangewys om die massa-skietery by ’n shisanyama in Lwandle, Strand, te ondersoek, waar 2 gewapende mans vroeg Sondagoggend 10 mense (8 mans en 2 vroue) doodgeskiet het

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos