Die Valke se woordvoerder, Katlego Mogale, sê die eenheid het reeds 11 vermoedelike dwelmlaboratoriums regoor die land opgespoor en meer as 30 verdagtes in hegtenis geneem, terwyl ondersoekers nou probeer vasstel of daar skakels tussen die laboratoriums bestaan en waar die chemikalieë wat vir die vervaardiging van die dwelms gebruik word, vandaan kom

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos