Die Proteas het in die 33ste boulbeurt die 200-lopieskerf verbygesteek, met kaptein Temba Bavuma op 94 van 102 balle en David Miller op 60 van 51 balle. Suid-Afrika is nou 208/3 nadat 32.2 boulbeurte voltooi is.

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos