Die polisie het nóg ’n vermoedelike dwelmlaboratorium, dié keer in Ramokokastad naby Sun City in Noordwes, ontmasker en 4 mense tydens ’n klopjag op ’n perseel in die Thabeng-gedeelte in hegtenis geneem, waar daar op 800 kg dwelms, chemikalieë en toerusting beslag gelê is

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos