Die omstrede sakeman Suliman Carrim het aan die hof gesê hy was via Dubai op pad na Saoedi-Arabië vir ’n pelgrimstog, waarna hy na Pakistan sou reis om sy geestelike leier te besoek en humanitêre werk te doen, ’n reis wat hy volgens hom al die afgelope 16 jaar onderneem

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos