Die nieregeringsorganisasie WaterCAN sê ’n interregeringsbenadering behoort landswyd toegepas te word om waterinfrastruktuur te beskerm en langdurige wateronderbrekings te voorkom: ‘Ons het gereelde samewerking nodig tussen die verskillende instellings wat verantwoordelik is vir water en die ondersteunende infrastruktuur, gerugsteun deur duidelike kommunikasie en deursigtigheid’

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos