Die Fort Hare-Universiteit se raad het omgeswaai en ingestem om die kennisgewingstydperk van die geskorste visekanselier, prof. Sakhela Buhlungu, te verkort nadat dit aanvanklik geweier het om dit te doen, met Buhlungu wat Maandag sy bedanking ingedien het, kort voordat hy sy verdediging tydens ’n dissiplinêre verhoor sou begin voorlê het

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos