Die ANC sê Andile Lungisa, wat hoop om burgemeester van Gqeberha te word, het nie ’n reg op openbare amp nie nadat die party hom van sy lys van moontlike raadslede geskrap het, en die Johannesburg-hooggeregshof vandeesweek sy dringende aansoek hieroor aangehoor het, terwyl die ANC die regstryd as ‘hartseer’ bestempel het

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos