ANC se Pule Mabe het misluk in sy poging om te verhoed dat die Spesiale Ondersoekeenheid beslag lê op bates wat na bewering met geld uit korrupsie aangekoop is, nadat die SOE in 2024 bevind het dat Mabe se maatskappy, Enviro Mobi, onregmatig ’n tender van R27 miljoen van die Gautengse regering ontvang het

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos