’n Grootskaalse vragmotor-smokkelpoging is op die N3 by Heidelberg gefnuik nadat ’n gekaapte 10-ton-vragmotor op pad na ’n buurland voorgekeer is. Drie verdagtes is deur ’n multidissiplinêre taktiese span in hegtenis geneem nadat die voertuig met valse nommerplate en ’n buitelandse begeleidingsvoertuig vasgetrek is

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos