Onafhanklike polisieondersoekdirektoraat het bevestig dat hulle die omstandighede rondom die dood van ’n polisiedienshond ondersoek nadat Ian Cameron, voorsitter van die portefeuljekomitee oor polisie, verlede maand ’n strafsaak geopen het nadat die hond Sky ernstig beseer by ’n SAPD-dierehospitaal aangetref is

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos