Die Madlanga-kommissie het gelas dat dele van die voormalige adjunkhoof van misdaadintelligensie, Feroz Khan, se getuienis volgende Dinsdag agter geslote deure aangehoor word, terwyl hy tot vanmiddag om 12:00 tyd het om sy verklaring daaroor in te dien

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos