Wynbergse landdroshof-skoonmaker Marco Harrison, wat glo betrap is terwyl hy dwelms en ander verbode items aan ’n aangehoudene probeer smokkel het, kan bykomende aanklagte in die gesig staar nadat ondersoekers meer as 400 Mandrax-tablette, 41 sakkies tik, 14 selfone, 16 SIM-kaarte en 2 selfoonlaaiers gekonfiskeer het

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos