President Cyril Ramaphosa oor die krisis van geslagsgeweld in SA: ‘Daarom rig ek my direk tot die mans en seuns van Suid-Afrika. Spreek die vriend aan wat sy lewensmaat verneder. Spreek die kollega aan wat vroue teister. Spreek die familielid aan wat sy vrou of vriendin mishandel. Dit is tyd dat goeie mans ophou om stil mans te wees’

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos