Die uitleweringsaak van die veroordeelde pedofiel, Iain Wares, het nóg ’n terugslag beleef nadat die saak in die Simonstad-landdroshof tot 10 November uitgestel is, met Wares wat in Skotland gesoek word op 90 aanklagte wat verband hou met seksuele misdrywe teen kinders en fisieke mishandeling

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos