Die departement van basiese onderwys het gesê die Grondslagfase Nasionale Katalogus is gereed vir implementering ondanks tekortkominge wat in die verkrygingsproses geïdentifiseer is, maar minister Siviwe Gwarube het beklemtoon dat die katalogus eers op ’n regmatige wyse reggestel moet word voordat die leermateriaal aan provinsies versprei kan word

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos