Die gewilde Kaapstad-DJ Ready D, oftewel Deon Daniels, het sy kortstondige politieke loopbaan beëindig nadat hy onder die vaandel van die People’s Movement for Change tevergeefs probeer het om burgemeester van Kaapstad te word, terwyl die party nog nie daarin geslaag het om verteenwoordiging in die stadsraad te verkry nie

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos