SANParke het aangekondig dat toegang tot die Malelane-hek in die suide van die Nasionale Krugerwildtuin op Dinsdag, 22 September, vanaf 08:00 tydelik gesluit sal wees weens ’n beplande protestog deur werklose jeugdiges uit die Nkomazi-streek

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos