3 polisielede wat by die Polokwane-lughawe diens doen, is in hegtenis geneem op aanklagte van korrupsie en verydeling van die gereg nadat ’n ondersoek, wat sowat 5 maande gelede begin het ná inligting van die publiek ontvang is, hulle na bewering aan die misdrywe verbind het

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos