Business
-
Fraudster Pastor Colin Davids convicted in R329 million Ponzi scheme
BELLVILLE – After a decade-long legal battle, Pastor Colin Davids (56), his company Platinum Forex CC, and marketing manager Derek Bredekamp (58) have been convicted of fraud, money laundering, and […]
-
Taxi industry violence threatens Cape Town’s economic stability
OPINION PIECE: The recent spate of violence within the Western Cape taxi industry has reached alarming levels that can no longer be ignored. Derryn Brigg, Deputy President of the Cape […]
-
‘n Boer van die Hexriviervallei is aangewys as Agri Wes-Kaap se Jongboer van die Jaar
‘n Boer van die Hexriviervallei, Francois Rossouw, is gisteraand (11 Junie) aangewys as Agri Wes-Kaap Santam Jongboer van die Jaar 2025. Francois, van Mooigezicht Estates, boer met tafeldruiwe op 310 […]
-
Lig ‘n glasie muskatini: Muskadel SA vier 20ste toekennings met puik inskrywings
‘n Besondere edelkultivar mylpaal is gevier toe Suid-Afrika se top muskadel-produsente op Donderdag 12 Junie vir die 20ste jaarlikse Muskadel SA-toekennings in die Paarl saamgetrek het. Muskadel SA het die […]
-
Partnership to boost SA’s wine tourism offering
A three-year partnership between Stellenbosch Wine Routes and Southern Sun aims to enhance South Africa’s wine tourism by combining their strengths. Southern Sun will be the preferred accommodation provider, hosting the Stellenbosch Experience in Johannesburg. The collaboration seeks to boost…
-
Krisis in SA vleisbedryf met uitbraak van bek-en-klouseer, maar Wes-Kaap veesektor bly beskerm
Die Suid-Afrikaanse rooivleisbedryf staar ’n ernstige krisis in die gesig nadat bek-en-klouseer (BKS) by die land se grootste voerkraal, Karan Beef in Heidelberg, Gauteng, bevestig is. Hierdie jongste uitbraak, wat […]
-
‘NSFAS dra skuld’ aan oproer, brand by kollege weens laat betalings
Ontevrede studente in Kimberley het glo kollegekantore aan die brand gesteek in protes teen NSFAS se laat betalings. Geen beserings of inhegtenisnemings is aangemeld nie.










