Captain Aiden Markram’s unbeaten 86 and Marco Jansen’s 4-40 demolish New Zealand as South Africa cruise to Super Eights qualification.
Vrystaat Landbou (VL) hoop dat pres. Cyril Ramaphosa in sy staatsrede die krisis met bek-en-klouseer in Suid-Afrika sal aanspreek.
In versoekskrif van 7 259 inwoners van Bloemfontein veiliger strate met die opknapping van padverkeerstekens.
Die beseerde veearts van Kroonstad wat by Clocolan in ‘n fratsongeluk deur ‘n buffel beseer is, is Maandag, binne 45 minute vandat hy in Bloemfontein aangekom het, in die teater.
In twee inskrywings in die Staatskoerant eis die Boerevolk van die Oranjevrijstaat hul grondgebied terug. Dit sluit die Vrystaat, KwaZulu-Natal en dele van die Oos-Kaap in.
Die DA in die Mangaung-metro het hom tot die hof gewend om aktwiteite van die munisipaliteit op ‘n terrein waar onwettige nedersettings opgerig is, te keer.