Lientjie Mentz
-
Vier bekende onder wie die skrywer Ingrid Winterbach en die voormalige ambassadeur aan Amerika Sheila Sisulu ontvang in April eredoktorsgrade aan die Universiteit van die Vrystaat.
-
Bloemfontein has been earmarked to be a host city for the upcoming 2027 Cricket World Cup, as was confirmed by the CSA’s visit on Wednesday.
-
Die polisie is op soek na ‘n Bloemfonteinse man genaamd Johannes in verband met ‘n klag van poging tot moord.
-
Die skoolhoof van Grey-kollege die afgelope vier jaar, Braam van Wyk, se aftrede is vanoggend aangekondig.
-
Die burgerregteorganisasie AfriForum vra dat die Mangaung-metro dringend ingryp om veiligheid by die stortingsterreine te verbeter.
-
Die hofsaak wat die DA aangangig gemaak het oor die Mangaung-metro se ontwikkeling by Louerierpark, is uitgestel tot 16 April.
-
Die Suid-Afrikaanse weerdiens voorspel hewige storms vir die sentrale en oostelike deel van die Vrystaat vir Vrydag 6 Maart.









