Die Vrystaatse Departement van Landbou en Landelike Ontwikkeling het vandeesweek 10 nuwe gevalle van bek-en-klouseer (BKS) in die provinsie bevestig.
Seun (11) mis sy ma ná sy vermoor is. Sy tannie vertel in hof van die getraumatiseerde seun wat nou sukkel om alles te verwerk
Bloemfontein has been earmarked to be a host city for the upcoming 2027 Cricket World Cup, as was confirmed by the CSA’s visit on Wednesday.
After four years back in the Free State, veterinary graduates that was sponsored by the province to study in Russia, still can not work at home.
Die polisie is op soek na ‘n Bloemfonteinse man genaamd Johannes in verband met ‘n klag van poging tot moord.
Die skoolhoof van Grey-kollege die afgelope vier jaar, Braam van Wyk, se aftrede is vanoggend aangekondig.
Drie verdagtes is die afgelope tyd in hegtenis geneem in verband met beweerde diefstal by Greenside-kwekery en ander ondernemings in Langenhovenpark.
Tot dusver is reeds 43 431 beeste in die Vrystaat ingeënt as deel van die noodmaatreëls om die hoogs aansteeklike siekte te stuit.