‘n Geliefde historikus van Utrecht in KZN wat sterk bande met Bloemfontein het en bekend is vir die foto’s van historiese gebeure in Suid-Afrika, is Maandag 25 Augustus oorlede.
Die wenners in die Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks is Maandag 25 Augustus aangewys.
A multi-disciplinary police-led inter-provincial cross-border leads to discoveries, fake cigarettes and suspected stolen goods.
BLOEMFONTEIN: A multi-disciplinary women police-led nation-building Operation Basadi #OperationShanelaII crime fighting campaign undertaken in Bloemfontein has yielded significant outcomes. Inspection officials of the Free State Gambling, Liquor and Tourism Authority (FSGLTA)…
Die polisie in Kroonstad vind jongman in ‘n graf op plaas
Kort nadat herstelwerk aan die watertoevoerstelsel vanaf die Welbedacthdam gedoen is, het ‘n hoofpyplyn buite Dewetsdorp gebars en die suide van die Mangaung-metro sonder water gelaat.
Ondersteuners maak hul harte oop en koop oulike Lego-geboutjies ter ondersteuning van Grey-kollege se Tommix-rugbyprogram.
Siviwe Gwarube, the minister of basic education, visited Bloemfontein to kick of the Bana Pele campaign to encourage local ECD centres to get registered with the department of basic education.
Die heel eerste Suid-Afrikaanse preserveerkampioenskap se wenners is hierdie week in Stellenbosch aangewys.
Large water storage dams in Free State at optimum level to sustain supply