‘n Tagtigjarige man, wat aanklagte van onder meer moord in die gesig staar, is borgtog toegestaan ná twee dae in die hof.
‘n Tweejarige meisie van Bainsvlei het Donderdag in ‘n swembad in Bainsvlei verdrink.
Hugo Broos emphasises winning against Lesotho in a crucial World Cup qualifier despite Teboho Mokoena’s suspension controversy ahead of the match.
Motorongelukke in Bloemfontein wat in sommige gevalle tot lewensverlies lei, sou verhoed kon word as bestuurders by padreëls hou.
Klagte is ingedien teen die Mangaung-metro se stadsbestuurder weens stortingsterreine wat nie aan wetgewing voldoen nie.
Een verdagte is in hegtenis geneem in verband met die transitorooftog op die N8 tussen Bloemfontein en Botshabelo op Dinsdag 2 September.
Police in Mangaung Metro seized drugs, arrested a 20-year-old dealer, and detained several suspects during Operation Shanela II.
Polisie maak deurbraak in saak waar ontbinde lyk op plaas buite Kroonstad gevind is .
‘n Protes-askie voor ‘n dokterspraktyk in Kroonstad, het Maandagoggend groot opslae in die dorp veroorsaak. Lede van die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF) het op Maandag 1 September by dr. Koos Troskie,…
Die Valke ondersoek ‘n transito-rooftog wat Dinsdag 2 September op die N8 tussen Botchabelo en Bloemfontein plaasgevind het.