The investigations ongoing into the deaths of three constables
“Onsekerheid heers weens onderwysamptenare se onvermoë om te voldoen aan, en in sommige gevalle blatante minagting van, statutêre prosesse.”
Dit wil voorkom of die malaria waaraan ‘n bekende boer van Luckhoff oorlede is en wat sy vrou en seun ook opgedoen het, geïsoleerde voorvalle is.
Bekende musikant en pedagoog laat ryke nalatenskap in beide die musiek- én kerkgemeenskap.
Die verval van die ikoniese gebou waarin die Vrystaatse regering vergader, is by die dag meer sigbaar.
‘n Reddingsdaad om ‘n 10-jarige seun uit die pad van ‘n aankomende modelvliegtuig te stamp, het ‘n Bloemfonteinse man twee vingers gekos.
More than 3,000 people marched through Cape Town on 27 September, calling for South Africa to cut trade and diplomatic ties with Israel.
Meer as een Bloemfonteinse skool het uitsonderlik presteer in die nasionale ronde van die FAK Allegretto-toneelfees.