‘n Unieke matriekafskeid is gevier toe familie en vriende ‘n fees vir een matrikulant gevier het.
Die tweede jaarlikse trauma-simpisium vind op 23 en 24 Oktober in Bloemfontein plaas vir mediese personeel wat in die trauma-bedryf werk.
“We are relieved as the family that Benjamin’s body has been found. We are thankful to every person who has been supporting us.”
Inwoners van Heidedal vra wéér vir ingryping ná nog ‘n verdrinking in die Witherow-steengroef.
Onderwysers by die Dr. Böhmer-vaardigheidskool beweer dat hul loopbane vernietig is nadat hulle die fluitjie op finansiële wanbestuur geblaas het.
“Learners have been given the necessary support, and I wish all candidates writing their final exams the best.”
‘n Bloemfonteinse gesinsman word met ernstige beserings in ‘n hospitaal in Amerika behandel ná ‘n ongeluk.
Die Noord-Vrystaat vier fees nadat ‘n boer uit die Kroonstad-distrik vanjaar as die nasionale Lamb Champs-kampioen gekroon is. Hennie Jonker van Zorro Hampshire Down-stoetery buite Kroonstad het die afgelope naweek…
Academic programmes are back on track at the University of the Free State (UFS).
Police called off search for body of a man who drowned in a quarry