The SA Reserve Bank’s Monetary Policy Committee has left the repo rate unchanged at 7%, keeping the prime lending rate at 10.5%.
‘n Vrou van Heidedal wat onlangs die niewinsgewende organisasie Girl with a Mission begin het, bied ‘n staptog aan om jongmense te bemoedig.
Die DA in Mangaung eis dringende optrede van die munisipaliteit om alle stukkende en omseilde voorafbetaalde watermeters te vervang.
Lika Claassens van die Hoër Meisieskool Oranje se gedig aan haar ma het 100% gekry op ‘n kunstefees.
Lede van die publiek is genooi om die bome, geskenk deur Willard Batterye, naby die dammetjie by die planetarium op Naval Hill te plant.
Lita Kotze wat vir jare lank die hart was van die wegneem-kosrestaurant Ouma se Winkel is Woensdagmiddag oorlede.
Loslitdag, wat jaarliks aangebied om geld in te samel vir organisasies wat mense met gestremdhede versorg en ondersteun, is ‘n hoogtepunt by National Real Estate in Bloemfontein.
Die oplossing vir die Mangaung-metro se vullisverwyderingsprobleme lê volgens die stadsbestuurder in ‘n skofstelsel.
|
Daar het 401 Oranjeniete deelgeneem aan die Hoër Meisiekool Oranje se Yseendswem waar meer as R260 000 ivir Engo se kinder- en jeugsorgsentrums ingesamel is.
Daar het 300 kleuters van kleuterskole oor die stad heen aan die vriendskaplike Baby Tjoklits-sport-en-pretdag by Tjokkies Preprimêr deelgeneem.
