Chantell van Wijk van Soladariteit Helpende hand sê die organisasie ondersteun 24 leerders met bus- en koshuisgeld, maar die behoefte is groter.
The Martie du Plessis School in Bloemfontein opened a very innovative Wheelchair Track to challenge wheelchair users.
Die jaarlikse Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks is om die draai en skole kan nie wag vir die begin van die nuwe sportseisoen nie. Hierdie reeks is veel meer as net…
|
Vier dansers van ‘n dansateljee in Bloemfontein gaan volgende week hul passies vertoon op die MSC Opera op die Atlantiese Oseaan.
The Bloemfontein branch of the International WeLoveU Foundation hosted a successful blood drive at the Southern Centre Mall in Fichardtpark.
Teachers at Eunice High School received several accolades for the matric results of 2025 at the Mangaung Well Done Function.
‘n Eenmanvertoning is Saterdag in ‘n huisvertoning in Langenhovenpark te sien. Lees meer oor Terug na Louis Trichardt.
Tributes are pouring in for “Terror” Lekota, the veteran anti-apartheid activist
To friends and family the late Marnelle van Rooyen was a brilliant psychologist and artist. It is also her love for cats that will live on at the local SPCA.
Kinders van vier Engo-jeugsorgsentrums kon Saterdag deel in die liefde, vreugde en opwinding van ‘n troudag.
