Die nuwe skoolhoof van die Hoërskool Pres. Steyn sien uit na ‘n produktiewe jaar.
The school year at Eunice High School started with the appointment of Jackie Botma as the new principal.
Law Enforcement Officers of the Mangaung Metro step in to clear Reservoir Hill of illegal occupants. This is a step in the phase to camp off two more green areas…
Die nuwe hibriede teater is ‘n groot deurbraak vir vaskulêre chirurgie by die Life Rosepark-hospitaal.
The inaugural Love Dahlias Festival in Douglas, hosted by Mareli Visser, features workshops, flower walks, and culinary events from 18 to 21 March. Tickets are available online.
Oplossings is al sonder sukses aangebied waarvolgens vullisverwydering in die Mangaung-metro beter gedoen kan word.
Die familie en vriende van die drie leerling van die Laerskool Dr C.F Visser wat verlede jaar in ‘n motorongeluk op die N8 oorlede is, het kranse op die plek…
‘n Besluit is geneem om 17 kampioenskappe by vanjaar se Bloemskou te kanselleer oor die gevaar van bek-en-klouseer.
It was announced on Monday, 19 January that Jackie Botma, that acted as Headmistress since April 2025, was officially appointed in this position.
Carmen Bester (31) het ‘n boek geskryf oor haar lewe en hoe sy in geoof werk om die seer te oorwin.
