Centlec het begin met ‘n omvattende inisiatief om sy invorderings te verbeter. As deel daarvan is die Loch Logan-waterfront se krag Maandag 16 Februarie afgeskakel.
A power outage at the Welbedact water treatment plant led to the system running dry throughout the southern part of Bloemfontein.
‘n Oudleerling van die Martie du Plessis-skool is Saterdag in Curielaan dood in ‘n ongeluk toe die motorfiets waarop hy gery het in ‘n botsing met ‘n motor betrokke was.
‘n Jong bakker van Bloemfontein het haar eie onderneming begin. Wilmé Geldenhuys bak alles van kleinkoekies tot spoggerige verjaardagkoeke.
|
Nasionale Kinderkankerbewustheidsdag word 15 Februarie gevier, maar vir siek kinders in Bloemfontein, het die bederf reeds Woensdag met sirenes en ligte aangekom.
Besoekers kan op 27 en 28 Februarie gaan inloer wanneer die Summerwood Country Estate sy Love it Again-mark aanbied.
Moses – Geroep! is ‘n splinternuwe verhoogstuk deur die ATKV-tak Gemeenskapsteater in Bloemfontein wat in Maart in die Sand du Plessis opgevoer word.
Bloemfontein Hospice het Saterdag 7 Februarie ‘n wasmasjien in ontvangs geneem danksy ‘n skenking van die Megaforce Motorfietsklub in die stad.
Die Franse Aandmark by Villa Avianto Saterdag 14 Februarie bied aan markgangers goeie gehalte-uitstallings in ‘n wye verskeidenheid produkte.
Die Mangaung-metro is deur die hof beveel om die installasie van dienste en skraap van paaie tussen Lourierpark en Bloemdal te staak.
