Lede van die VF Plus en inwoners het die terrein agter die Nasionale Hospitaal in George Holmesstraat skoon gemaak. Die terrein het jare lank onversorg gelyk. Nou word daar nog…
Die woonbuurtvereniging Trots Pellissier het op 12 Mei saam met Raubex slaggate in Liefdesliedjiestraat gevul. Sedert Januarie het hulle meer as 1 000 gate reggemaak. Die betrokkenes sluit Willie Sapford,…
Plaas, passie en ’n tiara: Kyk wie is ‘n semi-finalis in die Mev. Heelal Suid-Afrika-kompetisie.
Kinders en volwassenes kry die kans om emosies skeppend te uiter by ‘n kuns- en beradingstudio in KImberley wat van krag tot krag groei.
|
The Our Teen Spirit Workshop at Engo’s Ons Kinderhuis was presented on Saturday, 12 April. During the project the special guests, which included psychologist Esté Pistorius and dietician Elske Rich,…
Brief aan Bloemnuus: Kinderherinneringe oor brandweer opgeroep ná berig oor oom Bob Hornsby.
‘n Groep van byna 60 vroue in Bloemfontein werk saam om handgemaakte artikels te skep vir verskillende liefdadigheidsprojekte. Onder leiding van Iessie Steenberg, sluit hulle in op die maak van…
Bloemskou vind van 25 April tot 3 Mei plaas, met ‘n fokus op kreatiewe handwerk en kuns. Elmarie Prinsloo sê die afdeling groei jaarliks en het 2 711 inskrywings ontvang.…
AfriForum het ‘n Gemeenskaps-veiligheidsentrum in Bloemfontein geopen om veiligheidsdienste aan die plaaslike gemeenskap te bied. Die sentrum, wat verskeie geriewe en ‘n 24-uur beheerkamer bevat, sal ook ander gebiede in…
Die stygende vlak van die Vaalrivier het talle inwoners en eienaars van gastehuise in die laerliggende dele langs die Vaalrivier, in die Bloemhof-omgewing, genoop om te ontruim.
