Two of the key projects that DeFleurSig is committed to, is keeping the public parks in the area neat and improving safety throughout the whole area.
Een gas van die Lettie Fouché-skool se Manneaand het Vrydag 23 Mei R100 000 vir ‘brannas en coke’ betaal.
Inwoners van Wilgehof het klagtes oor asbes en mediese afval op ‘n terrein agter die Nasionale Hospitaal ingedien, wat na die Menseregtrekommissie verwys is. VF Plus se Armand Cloete het…
AfriForum berei hofstukke voor om kwytskeldingsaansoeke vir munisipale vullisverwydering in Bloemfontein te finaliseer, terwyl inwoners ontevreden is.
Kom maak ‘n potjie vir ‘n goeie doel op Saterdag 31 Mei in Solidariteit Helpende Hand se potjiekoskompetisie by die Vrystaat-nasorgsentrum.
Street Stores in Bloemfontein het Saterdag 2 705 mense met kos, klere en gebedsgeleenthede bedien Die projek, wat deur inwoners se donasies ondersteun word, bied ‘n geleentheid vir behoeftige mense…
Anchor of Hope se nuwe Miracle House is danksy die bydrae van talle borge in ‘n pragtige, funksionele halfweghuis vir vroue en hul kinders ingerig.
Work will start at the traffic roundabout in Raymond Mhlaba Road on Wednesday to fix a waterpipe.
|
‘n Maatskaplike werker van Engo was die middelpunt van ‘n spesiale oomblik op ‘n konsert vir kinders van Bloemfonteinse jeugsorgsentrums, toe haar kêrel op die verhoog klim en haar vra…
Die oprigting van ‘n heining rondom die Westdenepark-bewarea in Bloemfontein vorder goed. Altesaam R250 000 is deur die gemeenskap geskenk om ‘n veiliger omgewing te skep.
