Inwoners in Quaggafontein het Saterdag 12 Julie hul kampstoele op die verkeersaansluiting van Brendar- en Vinkelstraat opgeslaan uit pure radeloosheid weens water wat nou al sedert April hier afstoom en…
‘n Kwaaddoener wat vullissakke oopgeskeur het en in die strate in Langenhovenpark getrooi het, word onder meer voor die deur van die Mangaung-metro gelê wie se vullisverwydering dikwels sporadies is.
Money received through the gate fees of the Cars in the Park event was donated to several beneficiaries at an event on 11 June.
Brande in Bloemfonein die afgelope week het skade aangerig aan talle huise in die stad. Dit sluit in ‘n huis in Pellissier, ‘n woonstel in Navalsig, ‘n huis in Bayswater…
‘n Egpaar van Kimberley, CJ en Carli Janse van Rensburg, neem vandeesweek saam aan die 50ste Fauresmith-uithourit deel, wat ‘n uitdagende rit oor drie dae is.
‘n Bloemfonteinse vrou met verstandelike inperking se stokperdjie is om kleurvolle serpe te brei. Sy het onlangs van haar serpe vir leerlinge van ‘n skool geskenk – kort voor die…
Werk aan ‘n nuwe reservoir vir Pellissier het uiteindelik begin nadat inwoners van die buurt reeds jare ly onder onseker watertoevoer in tye van krisis.
SSP was launched by ministers Senzo Mchunu and Siviwe Gwarube in Cape Town today. It aims to tackle the “alarming rates” of violence in schools.
Reign Church presented a Champions Club meeting at Naval Hill Planetarium drawing together families and adults with special needs.
Inwoners van Noordhoek het ‘n versoekskrif begin om optrede te eis teen onwettige inwoners van die ou klubgeboue van die sokkerklub in Ryk Tulbachstraat.
|
