Eunice se Vitae Cantamus-koor het twee pryse verower op die ATKV-Applous-skoolkoorkompetisie se finaal wat verlede week in Pretoria plaasgevind het.
Grey’t Dreams will present some of South Africa’s finest talents and the heart of Grey College on stage.
The Rhapsody Orchestra will entertain with the Spring Serenade on Saturday 23 August in Bloemfontein.
Hoërskoolkore van oor Bloemfontein heen neem op Dinsdag 12 Augustus deel aan ‘n musiekvertoning wat eer bring aan die prag van koormusiek. Die Universiteit van die Vrystaat (UV) bied die…
‘n Versameling werke van die komponis Chris Lamprecht (97) wat in Bloemfontein gebore is en hier sy skoolloopbaan voltooi het, is aan die FAK geskenk.
Madame Tussauds has unveiled 13 brand new Taylor Swift wax figures in a historic simultaneous launch spanning four continents – the most ambitious project in the attraction’s 250-year history.
‘n Waarlik inspirerende ervaring wag op besoekers wat op 1 en 2 Augustus die Monte Bello-wynfees in Bloemfontein bywoon.Die Vrystaatse kunstenaar Pauline Gutter se indrukwekkende kunswerke sal vir die twee…
People who walk 7 000 steps a day have a dramatically lower risk of a broad range of serious health problems, the largest review of the evidence yet said Thursday.…
Die gewilde Afrikaanse musikant Anton Goosen is die hoofkunstenaar op die Laerskool Willem Postma se musiekfees. Die skool vier vanjaar sy 80ste bestaansjaar met ‘n baie besonderse fees: 80 Jaar…