Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Kruger-toer kuier oggend in Bloemfontein by die Vrouemonument
Die standbeeld van Paul Kruger wat op reis is na Orania, het Woensdag 1 Oktober in Bloemfontein aangekom.
-
Man van Bloemfontein red seun, verloor vingers in fratsongeluk
‘n Reddingsdaad om ‘n 10-jarige seun uit die pad van ‘n aankomende modelvliegtuig te stamp, het ‘n Bloemfonteinse man twee vingers gekos.
-
Meisieskool Oranje se komedie wen nasionale Allegretto-toneelfees lag-lag ná sukses op sukses
Meer as een Bloemfonteinse skool het uitsonderlik presteer in die nasionale ronde van die FAK Allegretto-toneelfees.
-
Opruimingsprojek in Heuwelsig vier die koms van lente
Die AfriForum Sakenetwerk-tak van Bloemfontein het ‘n parkie in Heuwelsig, Bloemfontein, skoongemaak.
-
Bfn-leerlinge se kuns haal spog-kalender
Twee leerlinge van Euduplus Onafhanklike skool se kunswerke is vanjaar ingesluit in die Santam-kalender.
-
Tyd min om dalk te wen
Tyd is min om ‘n donasie te maak vir Engo se Projek van Hoop waarmee jy ‘n kans kan staan om ‘n nuwe Renault Kwid Climber te wen.
-
Polisie moet boer R2 miljoen betaal vir verwoesting weens geweldadige oproer
Regter M.B.S. Masipa het bevind dat die polisie nie redelike stappe geneem het om die skade te verhoed nie, en hul versuim het Raath se grondwetlike regte geskend.
-
Bestuurder van bakkie van noodlottige N8-ongeluk, gaan vervolg word
Ná maande se ondersoekwerk het die hof beslis dat die bestuurder van ‘n bakkie wat gebots het met ‘n voertuig waarin drie kinders dood is, vervolg gaan word.
-
Verdagte in hegtenis geneem ná Opperman-moord in Pellissier
Een verdagte (39) is in hegenis geneem en sal Vrydag 26 September om borgtog aansoek doen in die saak oor die moord op die oud-weermagman van Pellissier.
-
Steve sing en oom Paul kuier saam op kultuurmakietie by Voortrekkermonument
Die Kruger 200-makietie wat op Erfenisdag 24 Septembber by die Voortrekkermonument gevier word om Paul Kruger se 200ste verjaardag te herdenk, word voortgesit met ‘n reis van ‘n replika van…










