Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
VIDEO: Rowers slaan toe, man vat net betyds gaping onder roldeur
In die middel van ‘n rooftog het ‘n man van Bloemfontein skuiling gesoek deur onder ‘n roldeur deur te glip.
-
Twee vermeende juweelrowers in skietery by Vaal-tolhek gewond ná Sondag se rooftogte
Ná twee dramatiese rooftogte Sondag 16 November in twee malls in Bloemfontein, is twee vermeende rowers Dinsdag op die N1 in hegtenis geneem ná ‘n wilde skietery op die polisie.
-
Kinders leer selfverdediging om hulle paraat te maak
Kinders van Engo se kinder- en jeugsorgenstrums het meer geleer oor praktiese selfverdediging en noodhulp.
-
Betowerende fees van liggies wag by Vrystaat-nasorgsentrum kort voor Kerstyd
Liggies sal elke aand van 19 tot 29 November aangeskakel word, van 17:30 tot 22:00.
-
Bloemfonteiner terug by die huis ná ongeluk in Amerika
Die Bloemfonteiner wat verlede maand in ‘n ernstige ongeluk op ‘n plaas in Amerika was, is terug by die huis.
-
Woutri hardloop vir hoop in ysige Antarktika
‘n Bloemfonteiner was die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat verlede week 50km in die Ice Ultramarathon in Antarktika voltooi het. Lees haar storie.
-
Henderson vra glo dat video-inligting verander word
Verhoor teen John Ross Henderson duur voort in die hoogeregshof in Kimberley
-
Kom geniet Vrydag se Carols by die Laerskool Willem Postma
Vrydag 14 November is dit weer tyd vir Carols with the Stars op die sportveld van die Laerskool Willem Postma. Kom sing pragtige Kersliedjies saam.
-
Premier vra inwoners moet help om vyfjarige van Glen te vind
Onkarabetse Leeuw (5), neef van Katleho Joy Leeuw (3) wat onlangs wreedaardig in Glen vermoor is, word reeds dae lank vermis.
-
Geld ingesamel vir klein Mia in Shanghai se operasie
Twee oud-Bloemfonteiners wat nou in Shanghai, China, woon, se pasgebore baba, Mia, moet ‘n stamseloorplanting kry nadat Krabbe-siekte by haar gediagnoseer is.










