Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Afrikaans gevier met 100 liedjies
Luister na 100 liedjies in 100 dae. Dit was Bloemfonteinse musikant en regisseur Anton Esterhuyse se plan om Afrikaans wat vanjaar sy 100ste bestaansjaar as taal herdenk, te vier.
-
Jarelange passie nog nooit geblus
As jong seun op ‘n fiets het hy ‘n Bloemfonteinse brandweerwa deur die stad gevolg deur die waterspoor wat die eerstehulp-watertenk gemors het, te volg. By elke draai het die streep water die pad gewys na waar die brandweermanne ‘n…
-
Pacers lace up for a challenge
Seven of the 30 pacesetters chosen for the Two Oceans Ultra Marathon are from the Free State.
-
Buitensporige tariefverhogings is nie die antwoord op jarelange ANC-wanbestuur nie
Die VF Plus het by monde van raadslid Braam Vorster Vrydag 28 Maart tydens die spesiale raadsvergadering van die Mangaung-metro gesê die VF Plus verwerp die voorgestelde watertariefverhoging van 11% […]
-
Metro eis só betaling
In ‘n positiewe stap tot skuldinvordering om die Mangaung-metro se geldsake te verbeter, kom talle inwoners oor Bloemfontein heen skielik agter dat hul watertoevoer onderbreek word om hulle te dwing […]
-
Polisie soek slagoffer van middestadrooftog
Die Parkweg-polisie in Bloemfontein is op soek na die slagoffers van ‘n rooftog wat in die middestad plaasgevind het.
-
Venue part of cultural tapestry
Premier jazz venue Moods and Flavours is renowned for hosting internationally acclaimed performers in Bloemfontein. The extensive list includes the now late South African trio Jonas Gwangwa (singer, trombonist), Hugh […]
-
Rolbalspelers wil wys selfs jonges kán balle laat klap
As jy steeds dink rolbal is net vir afgetredenes bedoel, gaan loer gerus die naweek van 29 Maart na die jonklomp wat in Bloemfontein saamtrek om die topspanne in die […]










