Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Internasionale dag vir planetariums gevier
Bloemfontein spog met een van net vier digitale planetariums in Suid-Afrika. Die internasionale dag vir planetariums word elke jaar op 7 Mei gevier. Die eerste planetarium is in München geopen.
-
St Patrick’s CBC evacuates students, staff after fire started in boarding house
A historic building at St Patrick’s CBC Kimberley was damaged by fire, prompting the safe evacuation of 48 learners and staff.
-
Afrikaans met pragtige liedere besing
Teresa de Wit, ‘n mezzo-sopraan, sing Donderdag in die Odeion ter viering van Afrikaans se 100-jaar as amptelike taal. Sy word gebegelei deur Lesley-Ann Mathews.
-
Bruisende skouspel duur voort by Augrabies-waterval -‘plek van groot geraas’
Besoekers kan steeds die Augrabies-waterval vanaf die oop uitkykpunte besigtig nadat van die punte vir veiligheidsredes toegemaak is.
-
Al die pad Paarl toe in AFRIKAANS
Die Afrikaans Amptelik 100-lettertoer het vandag via Bloemfontein getoer en kom Vrydag 2 Mei in die Paarl aan waar die taal se 100ste verjaardag as amptelike taal volgende week op 8 Mei gevier sal word.
-
Ondersteun Engo: Staan kans om Renault Kwid Climber te wen
Engo se Projek van Hoop bied deelnemers die kans om ‘n Renault Kwid Climber ter waarde van R222 000 te wen terwyl hulle geld genereer vir behoeftige gemeenskappe in die Vrystaat. Kaartjies kos R50, en hulle is beskikbaar aanlyn en…
-
Griefskrif bal vuis teen Mangaung se hoë tariefverhogings
Die VF Plus het ‘n griefskrif teen die Mangaung-metro se voorgestelde watertariefverhoging van 11% oorhandig, wat as onaanvaarbaar beskou word. Braam Vorster vra dat die verhoging geskrap word en beklemtoon die noodsaak om agterstallige waterskuld en waterverliese aan te spreek.…
-
Tweede ‘katastrofiese’ vloed in een maand langs Vaal-, Oranjerivier
‘n Tweede vloed in een maand langs die Vaal- en Oranjerivier veroorsaak erge skade aan strukture, en die departement van water en sanitasie is onder skoot.
-
Die dag toe ek tussen hemel en aarde gesweef het
Vandag ’n jaar gelede het ek in die Drakensberg geval en altwee bene in my enkel gebreek. My skeenbeen het verbrokkel en ’n deel van my kuitbeen het by ‘n wond bokant my skoen uitgesteek. Mense vra my vandag steeds…










