Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Hawks investigate copper cable theft in Bloemfontein
The Hawks discovered stolen Eskom property worth R9 million during an investigation into copper cable theft outside Bloemfontein.
-
Tuiste vir seniors vier sy inwoners se vele gelukkige, goue jare met vriende
Gratias-aftreeoord in Dan Pienaar het op 7 Mei sy 25ste bestaansjaar gevier met ‘n kuier onder koeltebome, speletjies en ‘n spitbraai-ete. Ronel du Preez het spesiale kunswerke gemaak, en as geskenke aan almal gegee.
-
Rayno die ‘Rhino’ uit Noord-Kaap aangewys as wêreld se sterkste man
‘n Jong Suid-Afrikaner, oorspronklik van die Noord-Kaap, is die naweek tydens ‘n internasionale kompetisie as die wêreld se sterkste man aangewys.
-
WildsKOSfees: Vrystaat trek saam om lekkerste geregte en voorste wyn
De Oude Kraal bied op 7 Junie ‘n verskeidenheid wildskosgeregte en wyn van 22 top-wynplase aan besoekers. Marie Lombard en haar span sal gaste weer bederf met die heerlikste smaak-kombinasies.
-
“Run and keep on running”: Murder accused Rob Evans reveals threats from Vanessa’s father during bail hearing
Gqeberha businessman Rob Evans (58), accused of murdering and allegedly kidnapping his girlfriend Vanessa Van Rensburg (36), revealed receiving threats from the victim’s father during his bail hearing today, May […]
-
Haal die winterjasse uit vir Woensdag
Die winter gaan dié week ‘n draai in die Vrystaat kom maak met wind, koue en moontlik reën. Hou die jasse en serpe gereed vir Woensdag.
-
Bloemfontein-orkes verewig klassieke klankbane van rolprente
Die Rhapsody-orkes, onder leiding van Heinrich Lategan, bied op 7 Junie ‘n program genaamd Sentimental Cinema aan in die Wynand Mouton-teater. Geniet musiek van gewilde rolprente, met deelname van amateurs en professionele musikante. Kaartjies kos R50 en is beskikbaar op…










