Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Konsert mik om verligting te bied
Sanger Jannie du Toit bied op 30 Mei ‘n konsert in Bloemfontein om geld in te samel vir die Jean Webber-huis en APD-Vrystaat, wat mense met gestremdhede ondersteun.
-
Toekoms hier in eie hande geneem
Met sy wêreldgehaltekampus en koshuis, die Plaashuis, in Pretoria, het Sol-Tech hom oor die afgelope jare as die grootste private Afrikaanse beroepsopleidingskollege in Suid-Afrika gevestig.
-
Afstandstudie rig jonges se ywer
Vir Carine Steenkamp, ‘n 20-jarige boer in Bothaville, kombineer haar liefde vir boerdery met haar studies in Finansiële Beplanning by Akademia. Sy vind vreugde in die toepasbaarheid van haar kennis in die boerdery en waardeer die Christelike benadering van die…
-
Landbou maak deur vir almal oop
OVK is ‘n leier in die landboubedryf en bied ‘n verskeidenheid beroepe aan – van skoolverlaters tot gesoute besigheidsmense. Handel is die hoekpilaar waarop OVK se dienste gebou is, en […]
-
Information management made more feasible for end user
For four decades, Metrofile has been an industry leader and innovator in the field of information management. It is a highly credible and trusted specialist services company with international operations […]
-
Landbou prakties betree
Die Peritum Agri-instituut is ‘n geregistreerde onderwysinstelling waarvan die kwalifikasies deur die sektor erken word. Peritum is in 2001 gestig en lewer al meer as twee dekades opleidingsdienste aan die […]
-
Boer van Brandfort in hof oor skietdood van man ná plaasaanval
Carl Gutter (78) het in die Brandfort-landdroshof verskyn op ‘n moordklagte na die skietdood van Sonnyboy Segalo in 2016. Die insident het gevolg op ‘n plaasaanval.
-
Men given their flowers for filling prevalent void
The Growing up Without a Father Foundation honored 53 men in Bloemfontein with the “Father of the Nation” award for their leadership and fatherhood qualities.
-
Sit aan, nuwe kos(boek) is op die tafel
Elmarie Berry, ‘n oudleerling van die Hoër Meisieskool Oranje, het haar kosreis in Bloemfontein begin en het ‘n suksesvolle kosblog en twee resepteboeke, insluitend haar nuutste, The Table, uitgegee.










