Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Nuwe hoofstuk begin met amptelike aanstelling van skoolhoofde
Gelukwense stroom in vir die nuut aangestelde hoofde van die Laerskool Willem Postma, Hoërskool Bloemfontein, Laerskool Onze Rust, Laerskool Sand du Plessis en Laerskool Olympia en die Laerskool Jim Fouché.
-
‘n Mosie van wantroue is teen die Mangaung-metro se speaker ingedien
‘n Mosie van wantroue moet op die volgende raadsvergadering dien teen die speaker van die raad, Lawrence Mathae.
-
Bewusmaking kan slagoffers steun
Die Go Turquoise for the Elderly-bewusmakingsveldtog poog om publiek bewustheid te skep oor mishandeling van bejaardes.
-
Teruggee pleks van weggooi help leerling om rolstoel te kry
BloemNuus se personeel het die afgelope tyd plastiekdoppies en -knippies ingesamel, ten bate van die Lettie Fouché-Spesiale Skool. ‘n Leerling van dié skool sal danksy die Sweetheart-stigting se projek ‘n nuwe rolstoel ontvang as daar genoeg proppies en knippies ingesamel…
-
Mangaung se nuwe begroting gaan stad nie van ondergang red, sê opposisie
Die Mangaung-metro se nuwe begroting is Dinsdag 27 Mei tydens ‘n spesiale stadsrede aan die publiek voorgehou.
-
Modeltreine by Modensopark fassineer oud en jonk
Treine was vroeër jare ‘n algemene vervoermiddel in Suid-Afrika. In Bloemfontein kry kinders nie veel met treine te doen nie. Gelukkig is daar Modensopark waar oud en jonk meer kan leer en op die klein spore kan treinry.
-
Vele hande maak ligte werk op jaarlikse, gewilde smulfees
Die De Oude Kraal WildsKOSfees, wat op 7 Junie vir die 25ste keer plaasvind, maak staat op ongeveer 100 vrywilligers om die braaiwerk te doen vir die gewilde fees buite Bloemfontein.
-
Non-compliance can jeopardise provision of social grant
Sassa grant payments for 11 692 affected beneficiaries in the Free State will be delayed in the June 2025 payment cycle.










